
ETE TEATER - INDIEN JULLE BYMEKAAR WIL SIT BESPREEK ASB ONDER EEN NAAM
Joshua na die Reën het nie bekendstelling nodig nie.....
in sy eie woorde..."dis met soveel meer as net geluk wat ek beleef, as jou hart sy diepste woorde aan my wêreld begin kleef. Jy hang die liggies deur die woud en ek vra day jy nooit sal ophou om die liggies aan te dra nie"